https://open.uct.ac.za/items/cd7aa328-61ac-438a-a77b-bc8388da7032
Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad
Die ondersoeker se belangstelling in pleegsorg het ontwikkel gedurende die drie jaar wat sy as sekretaresse van die Vereniging vir Kinderbeskerming in Kaapstad...