https://repository.up.ac.za/items/7752e9ef-35b6-46ae-932a-cd6c7e02bcb4
Ekologiese studie van die ontbinding van begrondse plantreste in die Nylsvleysavanne-Ekosisteem
Die ontbinding van blaarmateriaal is onder gekontroleerde en natuurlike toestande, soos gevind in die Nylsvleysavanne, ondersoek. As kriteria van ontbinding is...
studievanontbinding