https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.13.16.AFRIKAANS%201983
SPREUKE 13:16 (AFR83) - Alles wat 'n verstandige mens doen, | YouVersion
Alles wat 'n verstandige mens doen, word met kennis gedoen; wie nie wysheid het nie, begaan een dwaasheid na die ander.
spreuke1316alles
https://www.bible.com/af/audio-bible/6/PRO.11.AFR83
Listen to SPREUKE 11 Audio Online (AFR83) | YouVersion
Laat die Bybeltoep vir jou lees. Luister na die Woord van God waar jy ook al is! Speel dit nou: SPREUKE 11
listen toaudio onlinespreuke11youversion
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.26.11.AFRIKAANS%201983
SPREUKE 26:11 (AFR83) - Soos 'n hond wat na sy braaksel toe | YouVersion
Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan.
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.20.AFR83
SPREUKE 20 | AFR83 Bybel | YouVersion
Wyn maak jou ligsinnig, drank laat jou lawaai maak;niemand wat van dronkenskap slinger, is verstandig nie. Die koning wek net soveel vrees as die brul van 'n...
spreuke20bybelyouversion
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.18.AFR83
SPREUKE 18 | AFR83 Bybel | YouVersion
Die selfsugtige mens lewe net vir homself,hy verwerp alle oorlegpleging. Die dwaas stel nie belang in insig nie,hy wil net sy eie opinie bekend maak. Waar daar...
spreuke18bybelyouversion
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.10.20.AFR83
SPREUKE 10:20 (AFR83) - Die woorde van die regverdige is di | YouVersion
Die woorde van die regverdige is die fynste silwer werd; die gedagtes van die goddelose is min werd.
10 20spreukedie
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.11.AFR83?parallel=6
SPREUKE 11 | AFR83 Bybel | YouVersion
Die Here het 'n afsku van 'n skaal wat nie reg weeg nie;net die regte gewig dra sy goedkeuring weg. Selfverheffing bring vernedering;wie nederig is, het...
spreuke11bybelyouversion
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.27.17.AFR83
SPREUKE 27:17 (AFR83) - Yster slyp yster, vriende vorm meka | YouVersion
Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.
spreuke2717vormmeka
https://www.bible.com/af/bible/117/PRO.15.4.NLV
SPREUKE 15:4 (NLV) - Vriendelike woorde bring lewe, bedr | YouVersion
Vriendelike woorde bring lewe, bedrieglike woorde vernietig mense.
15 4spreukenlvbringlewe
https://www.bible.com/af/bible/3499/PRO.26.11.AFRIKAANS%202020
Spreuke 26:11 (AFR20) - Soos 'n hond wat terugkeer na sy br | YouVersion
Soos 'n hond wat terugkeer na sy braaksel, so is 'n dwaas wat sy sotheid herhaal.
https://www.bible.com/af/bible/50/PRO.15.4.DIE%20BOODSKAP
Spreuke 15:4 (DB) - Iemand wat kalm oor probleme praat | YouVersion
Iemand wat kalm oor probleme praat se woorde maak heel. Vlymskerp woorde kan mense breek.
15 4spreukedbiemand
https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.13.AFR83
SPREUKE 13 | AFR83 Bybel | YouVersion
'n Wyse seun laat hom leer deur sy vader,'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie. 'n Mens kan voorspoedig worddeur altyd die regte woorde te...
spreuke13bybelyouversion
https://www.bible.com/af/bible/compare/PRO.26.11
SPREUKE 26:11 - Compare All Versions | YouVersion
'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het. Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is...
26 11compare allspreukeversionsyouversion
https://www.bible.com/af/bible/3499/PRO.15.4.AFRIKAANS%202020
Spreuke 15:4 (AFR20) - Kalmte van die tong is 'n boom van | YouVersion
Kalmte van die tong is 'n boom van lewe, maar verdorwenheid daarvan breek die gees.
15 4
https://www.bible.com/bible/6/PRO.3.AFR83
SPREUKE 3 | AFR83 Bible | YouVersion
My seun, wat ek jou leer moet jy nie vergeet nie,hou vas aan wat ek jou voorskryf, want dit sal vir jou 'n lang lewe verseker,dit sal maak dat jy 'n vol lewe...
spreuke3bibleyouversion
https://www.bible.com/af/bible/3499/PRO.13.16.AFRIKAANS%202020
Spreuke 13:16 (AFR20) - Elke slim mens tree met oorleg op, | YouVersion
Elke slim mens tree met oorleg op, maar 'n dwaas sprei sy sotheid oop.